Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
1.42K subscribers
175 photos
15 videos
468 files
209 links
Download Telegram
1ste KWARTAAL 2021 TOP 20.pdf
30.3 KB
Geluk aan die TOP 20 Akademiese presteerders vir Kwartaal 1.
K U L T U U R

ń Sewe letter woord wat enige Affie se bloed in hul are laat borrel en bruis van opgewondenheid. Sy speel die fluit met grasie en tokkel hartsnare met elegante stryk hale. Haar stem is soos dié van melk en heuning en haar kuns is iets om te bewonder.

Dankie vir ń week van onvergeetlike kuns en kultuur Affies! Dit was werklik ń week vir die boeke💙🤍💙
Ons stel graag aan julle ons junior koorraad van 2021 voor, onder leiding van mevrou Elmi Kruger.💙

Koor voorsitter: Leandry Smith
Onder voorsitter: Danté Ferreira
Hoof van sopraan 1: Lisa Vorster
Hoof van sopraan 2: Leila du Plessis
Hoof van alt 1: Ilizé Coetzer
Hoof van alt 2: Martiné Jansen van Vuuren(afwesig)
atkv-debat_gauteng-noord_toptien_uitslae.pdf
35.1 KB
Die ATKV-Debat het pragtige prestasies opgelewer - baie geluk.
Neem dringend kennis dat gr8 en 9's Maandag 21 en Dinsdag 22 Jun nie skool toe kom nie, maar aanlyn onderrig sal ontvang.
Ondersteun ons borg: Westvaal Menlyn
Neem asb kennis van 'n belangrike skrywe vanaf juf Jordaan en die opgedateerde eksamenrooster (veranderinge slegs by gr 8 & 9)
Report CBC 2021.docx
20 KB
Aangheg die uitslae van Pretoria Public Speaking Festival. Geluk Affies!
https://forms.gle/pXic7hPudaXXw8sPA

Goeiedag liewe Affies

Hier is die skakel vir die inskrywings vir die Affie artes voorbladkompetisie

Ek sien haar inskryf 🌻
STUDIEWENKE C SPIES 2021.pdf
280.7 KB
Mev Cornei Spies, die skool se maatskaplike werker, het volledige studiewenke vir u dogter opgestel. Sien aonder Bronne (Akademie). U word ook daaraan herinner dat die skool se Hulpdienste beskikbaar is vir u dogter. Mev Spies en dr Roux se kontakbesonderhede is in die skool se dagboek. U kan ook 'n e-pos stuur aan hulpdienste@ahmp.co.za
RUITERSPORT UITSLAE vir die afgelope naweek. Geluk aan: •Katrien Swart en Conversano Theodora 1 het aan ’n graded skou deelgeneem en vir Junior Elementary medium twee 1ste plekke behaal.
Leandry Smith en Burgerstrots Havana het aan ‘n graded skou deelgeneem en het die Kampioenskap gewen op PR Medium.
Amory Smith en Royal Fleur het aan ’n graded skou deelgeneem en ‘n algehele eerste plek behaal in die kampioenskap klas groepering van Junior en Volwasse ruiters in die Afdeling Fédération Equestre Internationale (FEI) waar Olimpiese standaard vlakke gery word. Amory het in Intermediate 1, ’n rekord punt vir juniors behaal.