DRINGEND 2019-Matrieks
Voltooi asb jou besonderhede op die volgende skakel in as jy dit nie einde van verlede jaar gedoen het nie: https://ahmp.affiesaanlyn.co.za/ahmp-matriek-2019/. Die uitnodigings na 20 Maart se Prestige Akademiese Toekenningsfunksie (vir diegene wat 4 en meer onderskeidings gekry het) moet hierdie week nog uitgestuur word.

AHMP Aanlyn
AHMP-Matriek 2019
Visit the post for more.
Leerder Noodhulp.pdf
92.7 KB
Noodsorg Opleiding. Sien aangehegte dokumentasie vir al die inligting.
Ons is dringend opsoek na ‘n saamrygeleentheid vir 'n dogter drie oggende ‘n week. Hulle bly in Waterkloof Rif, Rooiribbok straat. Kontak bemarker@ahmp.co.za
Weens 'n tegniese probleem, werk die koshuis se uitteken proses tans nie. Jammer vir die ongerief. Ons stel u in kennis sodra die probleem herstel is.
BEHEERLIGGAAM: NUWE AMPSDRAERS
Op die pas afgelope Beheerliggaamsvergadering is nuwe ampsdraers verkies soos voorgeskryf deur Departementele Beleid.
Baie geluk aan die volgende persone:
Voorsitter – Mnr Ocker Botha
Ondervoorsitter: Mnr John Jones
Tesourier: Mnr Appie Pienaar (herverkies)
Sekretaresse: Mev Marianne Driescher (herverkies)
Ons opregte dank gaan dan ook aan Advokaat Albert Lamey wat as voorsitter uitgetree het, aangesien sy dogter verlede jaar in matriek was.

Geagte Ouers
Die koshuis uitteken sisteem is herstel. Baie dankie vir u geduld.
Die koshuis uitteken sisteem is herstel. Baie dankie vir u geduld.
KLOKTYE 9 - 13 Maart: 9 + 13 Mrt 13:45 en 10, 11 en 12 Maart 14:00.
Info brief Potch 2020.pdf
436.4 KB
Hokkie inligtingstukke vir die week van 9 - 13 Maart.
Noordheuwel 10 Maart 2020.pdf
468.1 KB
Hokkie inligtingstuk vir 10 Maart na Noordheuwel.
POTCH Derby 13 - 14 March 2020.pdf
468.1 KB
Potch Derby 13 & 14 Maart
Geagte Ouers en Leerders
Neem asseblief kennis dat die AHMP Aanlynwinkel vanaf 22:00-8:00 nie beskikbaar gaan wees nie.
Koshuis uittekenproses is nie geaffekteer nie.
Lekker dag
Neem asseblief kennis dat die AHMP Aanlynwinkel vanaf 22:00-8:00 nie beskikbaar gaan wees nie.
Koshuis uittekenproses is nie geaffekteer nie.
Lekker dag
Neem kennis dat die klerewinkel vandag om 15:00 sluit.
VRYDAG, 20 MAART, IS 'N VERPLIGTE SKOOLDAG. VRAESTEL 3 (AFRIKAANS EN ENGELS) WORD DAN GESKRYF. GEEN VERSKONINGS WORD AANVAAR NIE. DIE DATUMS IS IN DIE SKOOLDAGBOEK P80 GEPUBLISEER.
REGLEMENT FINAAL 2020.pdf
427.4 KB
Reglement vir die TOEKENNING VAN KLEURE EN EREKLEURE:
AKADEMIE, KULTUUR EN SPORT 2020
AKADEMIE, KULTUUR EN SPORT 2020
Serp brei projek ouerbrief.pdf
1.2 MB
Affie koshuis pak 'n breiprojek aan.
Pa en dogter dag.docx
603.4 KB
Pa - en dogterfunksie. Kom maak nog herinneringe bymekaar. Affies het 'n nuwe tradisie begin. In plaas van 'n rugbydag hou ons vanjaar 'n 'musiekdag' vir pa's en dogters by die Rockwood Teater. Sien aangehegte inligting.
KLOKTYE WEEK 16 - 20 MAART: 16de 13:45, 17, 18 en 19de 14:00, 20ste 11:00.
Orators Maart 2020.pdf
232.4 KB
VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES- UITSLAE
Op 10,11 en 12 Maart het die Affie- Redenaars en Affie Public Speakers, deelgeneem aan die Van Huyssteens Oratorsfees.
Die volgende individuele sprekers en spanne, dring deur na die Van Huyssteens Finaal, wat gehou word op Maandag 16 Maart 2020, te Waterkloof.
Ons hou styf duimvas vir elkeen van ons sprekers en spanne Sien aangehegte skrywe.

Geagte Ouers, Op Maandag 16 Maart sal u 'n volledige brief wat handel oor die covid-19 virus en die skool se hantering daarvan ontvang. Dogters wat tans hoë koors het en baie hoes of ander van die simptone presenteer, moet asb tuis gehou word indien daar gewag word op bloedtoets-uitslae. Hou die skool ingelig.
In die interim kom almal skool toe soos gewoonlik. Baie dankie dat u kalm bly sodat ons die situasie kalm en rustig kan bestuur
Ons poog om sanitizers in die hande te kry vir die skool en koshuis. Dit is 'n uitdaging. Indien u ons daarmee kan help, sal ons dit hoog op prys stel.