Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
1.52K subscribers
720 photos
17 videos
513 files
258 links
Download Telegram
Perdry 1.png
1.2 MB
Katelyn Maritz en Emma Olsen het hierdie naweek in gure weer en baie modder 'n 80km uithourit voltooi met goeie tye boonop!

Baie geluk julle - julle maak Affie Ruitersport trots!
IMG-20220119-WA0007.jpg
114 KB
Good day
Your school has been nominated as one of the best performing schools to participate in Teenage Genius South Africa which is a National (English) spelling bee competition amongst SA's best performing schools Grade 8-12 which focuses on improving children's vocabulary and cognitive skills.

Teenage Genius SA will be giving away R500,000 to the winning school and
R250,000 to the championship winner(student).

Teenage Genius SA will be planing to host the competition on TV and should your school be interested to join SA's best performing schools to parcitipate in the competition, kindly do send us an email as a confirmation to receive more details in order to participate.

You can contact us on any enquiry on 087 265 8097, should our lines be busy feel free to whatsapp text us on 072 117 7162 for further assistance.
https://teenagegeniussa.co.za/TGSA/
Die Tennismarathon van 29 April word uitgestel na die derde kwartaal.
Beste ouers, atlete en personeel
Die affie draffie sal die week plaasvind op Donderdag oggend agv die langnaweek!
Sien almal daar 💙
Affie Wildsfees 2022.pdf
415.9 KB
Uiteindelik... die geleentheid waarna ons almal uitsien! AFFIE WILDSFEES
Beste Ouers
Baie dankie vir ieder en elk van u se bydrae om die jaarlikse gholfdag ‘n sukses te maak. Die spelers het die dag terdeë geniet. Dankie aan al die ouers wat bygedra het met die skenking van veiling items.
Ons het groot waardering.
KLOKTYE WEEK: 19 - 22 April: 19 & 21 Apr 14:00, 20 Apr 13:45 & 22 Apr 13:11.
AHMP Braai.pdf
1.5 MB
Ons nooi alle ouers na die AHMP Braai saam met Paarl Gim
Kwaggas PV 2022.pdf
2 MB
Voortrekkers Hartbeespoort (Kwagga span) PV 2022: Affie slaag haar Presidentsverkenner toets, baie geluk Anke en die res van die PV's.

Die Kwagga span het lede in verskeie skole, op die foto aangeheg v.l.n.r. is Bianca Smith (Hoërskool Hartbeespoort), Etienne van Wyk (Hoërskool Wagpos), Anke Nell (Afriaanse Hoër Meisieskool Pretoria) en
Dihan de Jonge (Hoërskool Wagpos).
GR 8 EN 9-RAPPORTE

Neem kennis dat ons die gr 8- en 9-leerlinge wat Fans en Duits neem, se rapporte moes terugtrek as gevolg van ‘n berekeningsfout. Die dogters sal Dinsdag hul nuwe rapporte ontvang. Ons vra om verskoning vir die ongerief.
Messages in this channel will no longer be automatically deleted
Messages in this channel will be automatically deleted after 1 month
Ons graad 11- en 12-leerders het die afgelope naweek aan die Vega Vibe-kompetisie deelgeneem.

Vibe is 'n ervaring waar leerders uitgenooi en uitgedaag word om probleme op te los en om innoverende oplossings te skep, alles binne die bestek van een dag! Hulle tema vanjaar was sommer ‘n mondvol: “Bemark ‘n boek vir seuns waar ‘n rolmodel afwesig is – aangebied deur ‘n motiveringspreker.”

Ons is opgewonde om aan te kondig dat Affies onder die topdrie-spanne is en die tweede plek behaal het.

Ons wens die volgende leerders geluk:

Sabrina Meinke (gr. 12), Caro Engelbrecht (gr. 12), Helené Lange (gr. 11), Caitlyn Kruger (gr. 12) en Suanette Oelofse (gr. 11).

Hulle wen elk ‘n R500-Takealot-geskenkbewys en R3000 vir AHMP.

Welgedaan, dames!
Mev Elfriede Terblance (Hönck), hoofdogter van 1963, het kosbare foto’s vir die skool gebring. Geniet – veral die ou beret voor die keppie in 1964 ingestel is op die foto van die drie Hönck-sussies sien foto Barbara, Marie en Elfriede. Barbara was onder andere ook visehoof van 1976 tot 1986.
Mej. Affie inskrywings is slegs tot Maandag 22 April, 12:00 oop. Verwys asseblief na Karri om in te skryf. Almal is welkom!