Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
1.52K subscribers
726 photos
18 videos
522 files
255 links
Download Telegram
Perdry 1.png
1.2 MB
Katelyn Maritz en Emma Olsen het hierdie naweek in gure weer en baie modder 'n 80km uithourit voltooi met goeie tye boonop!

Baie geluk julle - julle maak Affie Ruitersport trots!
IMG-20220119-WA0007.jpg
114 KB
Good day
Your school has been nominated as one of the best performing schools to participate in Teenage Genius South Africa which is a National (English) spelling bee competition amongst SA's best performing schools Grade 8-12 which focuses on improving children's vocabulary and cognitive skills.

Teenage Genius SA will be giving away R500,000 to the winning school and
R250,000 to the championship winner(student).

Teenage Genius SA will be planing to host the competition on TV and should your school be interested to join SA's best performing schools to parcitipate in the competition, kindly do send us an email as a confirmation to receive more details in order to participate.

You can contact us on any enquiry on 087 265 8097, should our lines be busy feel free to whatsapp text us on 072 117 7162 for further assistance.
https://teenagegeniussa.co.za/TGSA/
Die Tennismarathon van 29 April word uitgestel na die derde kwartaal.
Beste ouers, atlete en personeel
Die affie draffie sal die week plaasvind op Donderdag oggend agv die langnaweek!
Sien almal daar 💙
Affie Wildsfees 2022.pdf
415.9 KB
Uiteindelik... die geleentheid waarna ons almal uitsien! AFFIE WILDSFEES
Beste Ouers
Baie dankie vir ieder en elk van u se bydrae om die jaarlikse gholfdag ‘n sukses te maak. Die spelers het die dag terdeë geniet. Dankie aan al die ouers wat bygedra het met die skenking van veiling items.
Ons het groot waardering.
KLOKTYE WEEK: 19 - 22 April: 19 & 21 Apr 14:00, 20 Apr 13:45 & 22 Apr 13:11.
AHMP Braai.pdf
1.5 MB
Ons nooi alle ouers na die AHMP Braai saam met Paarl Gim
Kwaggas PV 2022.pdf
2 MB
Voortrekkers Hartbeespoort (Kwagga span) PV 2022: Affie slaag haar Presidentsverkenner toets, baie geluk Anke en die res van die PV's.

Die Kwagga span het lede in verskeie skole, op die foto aangeheg v.l.n.r. is Bianca Smith (Hoërskool Hartbeespoort), Etienne van Wyk (Hoërskool Wagpos), Anke Nell (Afriaanse Hoër Meisieskool Pretoria) en
Dihan de Jonge (Hoërskool Wagpos).
GR 8 EN 9-RAPPORTE

Neem kennis dat ons die gr 8- en 9-leerlinge wat Fans en Duits neem, se rapporte moes terugtrek as gevolg van ‘n berekeningsfout. Die dogters sal Dinsdag hul nuwe rapporte ontvang. Ons vra om verskoning vir die ongerief.
KLEREWINKEL: Die klerewinkel sal Donderdag 4 April om 14:30 sluit

Vrydag 5 April sal die winkel om 13:00 sluit
Ruitersport – Sanesa:
Minke en Ané Verster het die 23ste Maart deelgeneem aan die eerste Sanesa stadium eventing -kwalifiseerder. Minke het ʼn eerste plek behaal by dié geleentheid.
Buitesport:
• Leonay Abrahamse het aan 80cm Skouspring deelgeneem tydens ʼn gegradeerde skou by Maple Ridge. Sy het ʼn 1ste en 2de plek met haar perd Royal Nobella behaal, en twee 3de plekke met Montana.
• Tydens die Aprilvakansie het twee van die Affie-ruiters aan die Toyota Easter Festival deelgeneem by Kayalami Equestrian Park. Madison Botha en haar perd Eclipse behaal 'n 1ste en 2de plek in Junior Elementary Dresseer. Layla Hunter en haar perd Diamonds Nikita behaal 'n 3de plek in Open Junior Equitation sowel as 'n 8ste en 12de plek in 1.2 m Skouspring.

Baie geluk Ruiters. Ons is baie trots op julle.
TENNIS:
Jessé de Villiers (gr. 8) het die afgelope week die enkelstitel by die Gauteng-Noord Mini Tennistoernooi (o.14) by Tuks gewen. Sy en haar dubbelsmaat, Simoné Swart, het ook die dubbelstitel ingepalm.
Baie geluk, Jessé!