Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
1.52K subscribers
720 photos
17 videos
513 files
258 links
Download Telegram
HOKKIE proewe Sept 2021NUUT.pdf
138.3 KB
NEEM DRINGEND KENNIS VAN DIE VERANDERDE proewerooster aangeheg.
KLOKTYE WEEK 13 - 17 September: Ma 13:20; Di, Wo & Do 14:00 en Vry 12:00.
Vraelys Sept 2021.pdf
78.7 KB
Ons dogters leef in 'n uitdagende tyd met baie ontwrigting en onsekerheid. Heelwat van ons gesinne in die Affie-skoolfamilie het ook in die afgelope 18 maande verliese ervaar. Die skool wil graag vasstel hoe dit met ons leerlinge gaan en of daar spesifieke areas is waar die skool addisionele ondersteuning kan bied. In die lig daarvan gaan ons Maandag 13 September 'n vraelys vir hulle gee wat anoniem ingevul kan word. Deelname daaraan sal ook 100% vrywillig wees. Ons stel dit aan u as ouers/voogde beskikbaar sodat u bewus is van die inhoud.
GSN Secondary 2021.docx
43.8 KB
GSN Netbal kampioenskappe se program vir Saterdag. Sien aangeheg
Volg asseblief die skakel vir die TV uitsending van die Netbal wedstryde This electronic communication and the attached file(s) are subject to a disclaimer which can be viewed at https://www.multichoice.co.za/wp-content/uploads/2017/08/MultiChoice-email-disclaimer.pdf. If you are unable to view the disclaimer, please email disclaimer@multichoice.co.za for a copy.
Yes. Schools netball on TV this weekend
Die Anker (CSV) Verkiesing

Nominasielyste is by Kamer 68.
Parafeer langs jou naam om jou nominasie te bevestig!

Verkiesing
Wanneer? 20 September 2021
Tyd? POUSE
Waar? Kamer 68

Bring ‘n PEN saam!

Die graad 11-dogters moet hulleself voorstel en kortlik sê waarom hulle betrokke wil wees by Die Anker.

Groete

Mev Hugo
Screenshot_20210907_192927_com_facebook_katana_edit_648114539581312.jpg
204 KB
Dit is met gróót opgewondenheid dat die Kyalami Equestrian Club Talitha Schoeman (Gr 10) en haar twee perde se een foto gekies het om in hulle 2022 kalender te verskyn! Dit uit duisende inskrywings!
Die Anker Verkiesing
Nominasies sluit 16 September. Kom kry ‘n brief by me Hugo.
Verkiesing - 20 September - POUSE
Beste Hokkie-ouers

Ons wil graag die belangstelling ivm ‘n Ouerkomitee toets.


Voltooi asb meegaande skakel

https://docs.google.com/forms/d/1W8cV4sGCxIhqaKJCBmlZtwgrMoXFM_JkqYZY9rqNBYY/edit


Baie dankie vir u samewerking!

Hokkiegroete
Messages in this channel will be automatically deleted after 1 day
Messages in this channel will no longer be automatically deleted
Geagte Ouer/Voog

Aangeheg is die informasie rakende e-leer by AHMP.
Sterkte aan al die Affie ruiters wat die skoolvakansie aan die Nasionale Skole Kampioenskappe gaan deelneem.
Die finale van die FAK/Allegretto nasionale Toneelfees her gisteraand , 2 Oktober in die Voortrekker Monument plaasgevind. Tydens hierdie geleentheid is die Wenners van die digitale monoloog afdeling ook aangekondig. Affies is trots om aan te kondig dat Bianca Janse van Vuuren met die EERSTE PLEK weggestap het. Sy wen algehele eerste plek as BESTE AKTRISE asook die BESTE DIGI-PRODUKSIE van die Toneelfees. Ons Drama harte klop ekstra blou van trots! Ek sien haar in die kollig.
Drie van ons Visuele Kunste dogters, Erin Wallace (Gr 11), Marianne Semmelink (Gr 11) en Mareli van der Merwe (Gr 11) het deelgeneem aan die Universiteit van Pretoria se kunsuitstalling vir skole in Pretoria. Die kompetisie is aangebied deur die Fakulteit Beeldende Kunste. Hier volg die skakel om die werke aanlyn te besigtig. https://up-gallery.artfundi.tech/exhibitions/high-school-exhibition-2021