END DAYS REALITY
2.19K subscribers
7.71K photos
5.84K videos
425 files
8.2K links
Final days & reality
Download Telegram
Forwarded from Yellow 🟡
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Op skool is ons gedreig dat swart mense al ons werk gaan oorneem... dit was dekades gelede...

Maar nou...sit swart en wit mense in dieselfde bootjie.

ROBOTTE GAAN ONS ALMAL SE WERK OORNEEM.

Glo my nie? Kyk hierdie kort videosnit.

En probeer regtig Westworld reeks te kyk. Dit wys openlik hoe hulle ons gaan vervang. En dit is nie "conspiracy theory" nie. Dit is feite.

Die vraag is ....:


Hoe gaan ek en jy dit stop?

🌕 https://t.me/dotyellow/9467
Forwarded from Yellow 🟡
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
At school we were threatened that black people were going to take over all our jobs... that was decades ago...

But now...black and white people are in the same uncomfortable boat.

ROBOTS ARE GOING TO TAKE OVER ALL OF US JOBS.

Don't believe me? Watch this short video clip.

And really try to watch Westworld series. It openly shows how they are going to replace us. And this is not "conspiracy theory". These are facts.

The question is....:


How are you and I going to stop this?

🌕 https://t.me/dotyellow/9468
Forwarded from Yellow 🟡
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Dit is die knope van 'n uniform van die Tweede Wêreldoorlog.

Wanneer jy hulle op mekaar sit, word dit 'n mini-kompas, vir gebruik as jy agter vyandelike linies neergeskiet word.


These are the buttons from a World War 2 uniform.

When you put them together, they make a mini-compass, for use if you get shot down behind enemy lines.

🌕 https://t.me/dotyellow/9470
Forwarded from Yellow 🟡
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
CHINA CRECHE.....

Terwyl die Westerse kinders nog probeer uitvind wat hulle geslag is leer die Chinese hulle kinders baie baie baie meer dinge...vir die toekoms.

Laat mens dink nê..

🌕 https://t.me/dotyellow/9484
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Dit is die Woord wat spreek.

Karel Gericke praat met die volk.

Jy sal weet of jy deel van die volk is of nie.

Anders ...blaai verby en bly die sondes geniet.

https://t.me/Inspirationandreality/20348
Forwarded from Yellow 🟡
Ek voel soos 'n man wat gil van die hoogste dakke af.  HISTERIES, BEKOMMERD...want die is feitlik leeg.

Die tyd is op... Waar gaan jou siel heen?

Dit is omtrent verby. Maar na Mei 2024 kom die grootste biologiese aamval nog teen ons, gaan Kronakowid19 soos kleuterskool scenario lyk en dan moet ons weet ....

Weet waar dit vandaan kom, en waarheen dit spiritueel lei.

Ek waarsku en ek waarsku. Ek deel belangrike videos want mense lees nie meer nie. Maar hierdie een is die HEEL BELANGRIKSTE van almal.

Maar hy is 6 ure lank. Party plekke dof. Maar kyk verby die. Die res is net so belangrik. Stop en vergelyk met die Bybel.

Doen dit so gou as moontlik. Ek weet nie eers of daar nog tyd oor is nie. Maar deel dit en luister...

WHO teken die wêreld treaty in Mei 2024. Hulle het 'n beplande pandemie vir net daarna.

Dan is ons aan hulle genade oorgelaat.

In die Bybel

👇


[7] En dat ek my oor die voortreflikheid van die openbaringe nie sou verhef nie, is my 'n doring in die vlees gegee, 'n engel van die Satan, om my met die vuis te slaan, dat ek my nie sou verhef nie.

2 Kor 12:7

Doring... Naald

Gruwel .... Naald

Satan se  engel .... gevalle engel verteenwoordig deur regering.
Forseer met geweld.


Jeremia 5:19



Messenger RNA vanaf Satan.


Huil oor die inspuiting

JEREMIA 5:19

[19] En as julle sê: Waarvoor het die Here onse God ons al hierdie dinge aangedoen? antwoord hulle dan: Soos julle My verlaat het en vreemde gode in julle land gedien het, so sal julle vreemdes dien in 'n land wat julle s'n nie is nie.

Ons is beveel 👇

II KONINGS 17:35

[35] Tog het die Here met hulle 'n verbond gesluit en hulle bevel gegee en gesê: Julle mag geen ander gode vrees of julle voor hulle neerbuig of hulle dien of aan hulle offer nie.


Ons was gewaarsku  👇 deur Messias

Matt 24:37


[37] En net soos die dae van Noag was, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees.

Luister. Luister en luister. Laat jou ore hoor en jou gees luister. Die geveg is lankal aan die gang. Ons word net verblind.

Die video is reeds verban vanaf Joetjoep. Anders kon ek die beter weergawe gaan aflaai het.

Dit is ongelukkig al een wat ek nog in my besit het.

As jy omgee vir jou familie en vriende. Deel die koppel met hulle. Dat hulle self deur Sy Gees gelei word om dit te kan kyk.

Ek gee om vir elkeen... Niemand verdien om hul siel te verloor agv misleiding  nie.

Ek kan ongelukkig net die koppel voorsien na die video op Telegram. Hier kan hy nie geblok word nie. Nog nie.

👇👇

https://t.me/dotyellow/9498
Forwarded from Yellow 🟡
Geliefde volksgenote.

Weens die ERNS en die TYD waarin ons nou leef en verkeer, vra ek u asseblief, om u bydrae te lewer as arbeiders in ons Vader se wingerd saam met my, dat u die skakels sal oopmaak en dit dan deel "SHARE" aan almal op u kontak lys net vir telegram kontakte sonder vrae en sonder kompromie, sodat ons Vader nie hulle bloed van ons hande mag eis nie.
Te groot vir WA.

Die WA videowag later sou volg, is te groot vir WA.

Die wie dit VAT en luister, asook hoor en ag gee met reaksie om binne die laer in te kom, sal veilig in die Ark wees.
Die wie dit verwerp, sal hul eie pak drae.

Wees asseblief saam met my gehoorsaam aan hierdie BEVEL van die Vader:

Eze 3:16  En aan die einde van sewe dae het die woord van die Elohiym tot my gekom en gesê:
Eze 3:17  Mensekind, Ek het jou as wag vir die huis van Israel aangestel; en as jy ‘n woord uit my mond hoor, moet jy hulle van my kant waarsku.
Eze 3:18  As Ek aan die goddelose sê: Jy sal sekerlik sterwe—en jy waarsku hom nie en spreek nie om die goddelose vir sy goddelose weg te waarsku om hom in die lewe te hou nie, dan sal hy, die goddelose, deur sy ongeregtigheid sterwe; maar sy bloed sal Ek van jou hand eis.
Eze 3:19  Maar as jy die goddelose waarsku, en hy hom nie van sy goddeloosheid en van sy goddelose weg bekeer nie, dan sal hy deur sy ongeregtigheid sterwe; maar jy het jou siel gered.
Eze 3:20  En as ‘n regverdige hom van sy geregtigheid afkeer en onreg doen, en Ek ‘n struikelblok voor hom gooi, dan sal hy sterwe; omdat jy hom nie gewaarsku het nie, sal hy deur sy sonde sterwe, en aan sy geregtigheid wat hy beoefen het, sal nie gedink word nie; maar sy bloed sal Ek van jou hand eis.
Eze 3:21  Maar as jy die regverdige waarsku, dat die regverdige nie moet sondig nie, en hy sondig nie, dan sal hy sekerlik lewe, omdat hy hom laat waarsku het; en jy het jou siel gered.

BLAAS DIE BASUIN OP SIONS MURE.

DIT IS BAIE ERNSTIG EN DIE TYD IS BYNA VERBY!

Liefde en Vader se ryke seën u toegebid.
G van Kraayenburg.
Boodskapper van Elohiym.
28 April 2024

🌕 https://t.me/dotyellow/9504

A.
https://youtube.com/@messengerofgod2788?feature=shared
1.
https://www.youtube.com/watch?v=bc3zPLrM1z0
2.
https://www.youtube.com/watch?v=kFaaXGqY28o
3.
https://youtu.be/SMYavjHTx34?feature=shared
B.
https://rumble.com/user/Messenger1945/videos
1.
https://rumble.com/v4qfpq5-boerevolk-waar-wil-julle-nog-geslaan-word.html
2.
https://rumble.com/v4qfs73-boerevolk-waarom-word-jy-so-geslaan-kyk-hoe-bloei-jy..html
3.
https://rumble.com/v4s2reh-die-boerevolk-in-die-woestyn-vir-laaste-40-jaar.html
Forwarded from Yellow 🟡
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
☣️☢️WARNING!!!☣️☢️🌕🧨🧨🧨🧨🧨

LISTEN AND SHARE TO EVERYBODY

If you know about anyone who struggle to recover from a flu... let them listen.

This is extremely important.

Really guys.

We can stop this.

🌕 https://t.me/dotyellow/9525
Forwarded from Yellow 🟡
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
They make advertising sound sp SWEET and INVITINGLY good.

But this is EVIL to the core.

Why do they not "STRAIGHT TALK" about this implants?

Bottomline
👇👇😡😡
"Get chipped or get killed"

But now they make it sound so easy... so sweet...so comfortable.

....I am not allowed to swear...

But only FOOLS and the UNINFORMED will fall for their sweet talk!

The government has control over her. These people are sick.

Please DO NOT FALL FOR THESE TYPE OF ADVERTISING to get chipped. 🔥

🌕 https://t.me/dotyellow/9540
Forwarded from Yellow 🟡
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Wil jy NANO tegnologiese goed in jou lyf inkry?

Nie ek nie!!!😡😡

Luister hoe die COLA & PEPSI ons ouens vang.

Dit was die laaste.... wat gaan hulle nog probeer om hulle tegnologiese gemors in ons lywe in te kry.

Luister mooi... die goed gaan sit in jou brein😳 nie eers net jou pens nie. Dit is om van te gril!!

Luister baie mooi twee keer as dit moet.

Ek deel dit. My opinie lug ek net. Elkeen moet self besluit of hulle die heerlike soet bruisdrankies wil bly geniet... na hulle hierdie aangeluister het.

Ek sal maar nou weer 'n baba word. 🥛 'n Vars glas melk.... vol gesondheid....terwyl ek kan.

Wat 'n naadheid 🤢🤮🥴🤮

Nanotechnology in Coke and Pepsi

🤮 https://t.me/dotyellow/9542
Forwarded from Eys2C
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
No Farmers, no livestock, no nature, no food!!!

The Deletes are attacking it all and destroying our means to live so then we are depending on them and we have to be their slaves basically!!

This is still happening in Texas! The govt (run by the 1% richest aka the Deletes) are doing this!!!

T.me/Eys2C
Forwarded from Yellow 🟡
🙌🏻🙌🏻 Gekopieer ... maar FANTASTIES!

Depressie.

Is geestelik daar is nie 'n chemiese oplossing vir 'n geestelike probleem nie. demone drink nie pille nie, veral depressie wat die teenwoordigheid is van 'n persoon en wel 'n aanval van 'n demoon.

Fluoxetine, Prozac of watse zac ookal, hulle drink dit nie.

Elohim het gesê dryf ander se demone uit.

Hierdie goed kom net uit met vas en gebed, wanneer jou siel onder beheer van God se Gees is.

Dit is nou al oor en oor bewys sedert Smith Wigglesworth et al, en self voor dit, -sedert Jesus in Markus 16:15 opdrag gee dat die geeste uitgedryf moet word-, dat bewys is dat siektes 'n aanval is, die teenwoordigheid is van 'n aktiewe demoon wat gebind en uitgedryf moet word, omrede jy onder genade is in terme van 1 Petrus 2:24, Gal.3:13, Jesaja,53 en nie onder die vloek van die wet in Deut.28 nie, maar onder Genade -Rom 6:14.

Daar is 48 Skrifte met duidelike opdrag om demone uit te dryf.

Daar is nie een woord in die Skrif dat 'n geestelike aanval met chemiese middels, pille en medikasie  genees of uitgedryf kan word nie

Àlle depressie medikasie is verslawend.

Die dokter wat dit voorskryf speel met woorde; "Dokters beskou antidepressante oor die algemeen nie as verslawend in die "tradisionele" sin nie.
Maar antidepressante kan absoluut fisiese afhanklikheid veroorsaak, soos blyk uit die onttrekkings simptome wanneer die gebruik van antidepressante stop of verminder word"

Die persoon wie vir jou bid se salwing wat van Elohim af is, en jou geloof waarvan YAHSHUA die beginner en voleinder is, en jy is genees.

Herman Le Roux
0823395874

🌕 https://t.me/dotyellow/9554
Forwarded from Yellow 🟡
This war would be over in 24 hours

—instruct Zelensky to HONOR the Minsk Agreement that the West negotiated to buy time to start this war.

The West played Putin for a fool. He has offered peace many times. But the West wants the war to cover up the collapse of this, ending borrowing with no intention of ever paying off any debt. All pensions will collapse when they get to the point that they are unable to sell new debt to pay off the old.

https://www.armstrongeconomics.com/world-news/war/will-russia-push-the-button/?utm_source=substack&utm_medium=email

(Thx Nic for Sharing)
Forwarded from Yellow 🟡
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Euthanasia ...is 'n ander woord vir SELFMOORD of GENADEDOOD

Maar hier is 'n siek saak betrokke by hierdie nuwe streekvan regerings.

Maak mense dood wat doof is, suikersiekte het of net ouer word....nie uit genade uit nie...MAAR OM HULLE ORGANE te steel.

Luister wat Dokter Coleman oor waarsku.

Ons weet die globaliste/sataniste is besig om die aardbewoners te verminder met hoë spoed. Te vermoor op enige denkbare manier... maar met Euthanasia slaan hulle nog voordeel uit die doodmaak van mense uit.

Vrywillig of onwillig... dit maak nie saak nie.

Dit is groot en dit is boos!

🌕 https://t.me/dotyellow/9577

https://t.me/dotyellow/9575
Organ harvesting.
Forwarded from Yellow 🟡
Wanneer die Jode hulle besighede begin onttrek uit 'n land... miet jy weet die moeilikheid is naby

"PROTOCOLS OF THE ELDERS OF ZION"

Een vd laaste punte voor rewolusie/anargie is die waarskuwing aan hulle eie mense (Jode) om op te pak en pad te gee in tyd voor die groot marakkas.

Dit lyk my dit is die tyd nou.

Shell is groot in die land. Ons weet dit. As hulle padgee... dink vir jouself.

Ek hoop mense is gereed vir wat kom.

Hoog ttyd ook. Laat ons die geveg aanvat en dit verby kry. Dit duur nou heeltemal te lank. Sodat ons hierdie land kan uitsorteer en weer van voor af opbou.

Die laaste stap is die plundering. Groepe van 10 tot 15 wat van huis tot huis gaan beweeg en stroop en moor... is die laaste stap in die protokolle.

Maak maar gereed vir dit. Die jare lange modus operandi vd Zioniste.

https://www.reuters.com/business/energy/shell-exit-south-africas-downstream-businesses-2024-05-06/
Forwarded from Yellow 🟡
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
🥩🍖THE RED MEAT INDUSTRY IS SCHEDULED TO BE SHUT DOWN......

You better invest in a cow or 2 .... the globalists have plans...and its not good.

🌕 https://t.me/dotyellow/9589
Forwarded from Yellow 🟡
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Die hel se deure is reeds oop...en al die duiwels loop tussen ons rond!!

Pas julle kinders mooi op.

The gates of Hell have already opened.

🌕 https://t.me/dotyellow/9592
Forwarded from Yellow 🟡
SUID-AFRIKA WORD IN VADERSNAAM NET WAKKER.

Dr. Meryl Nass:

Die WGO-pandemie-ooreenkoms is 'n "sagte staatsgreep", wat die WGO in staat sal stel om "jurisdiksie van alles in die wêreld oor te neem deur te sê dat klimaatsverandering, diere, plante, waterstelsels [en] ekosisteme almal sentraal tot alle gesondheid is".

Daarbenewens sal dit

* menseregtebeskerming verwyder,
* sensuur en digitale paspoorte afdwing,
* regerings vereis om 'n enkele "amptelike" agenda te druk, en die
* WGO in staat stel om "pandemies" op hulle eie  grille te verklaar.

"Ons ondergaan 'n sagte staatsgreep ...

onder die voorwendsel van pandemiese paraatheid en die biosekuriteitsagenda."

En SUID-AFRIKA is in op dit.

Ek deel dit.  Ek kan nie meer as dit doen nie. Finansies het ek nie om dit te stop nie . As diegene wat wel het en dit kan doen of 'n dringende REFERENDUM letterlik kan reel..nie die AANLYN VALS REFERENDUMS NIE. Sal dit die laaste uitroep vir hulp wees.

As dit deurgaan is SA in elk geval bo en behalwe vir die ekonomiese ineenstorting...in sy glorie in

🌕 https://t.me/dotyellow/9597
Forwarded from Yellow 🟡
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
"S O N of God" - vol film

Altyd die moeite werd om dit af te laai en weer te kyk.

Maak my sommer weer positief.

2000 jaar is verby.

Sy tyd is NOU. 🙏

🌕 https://t.me/dotyellow/9605
Forwarded from Yellow 🟡
Solar installasies... met sertifikaat

En elektriese bedrading.

Sal baie help met ouens wat beplan om Off-grid te gaan

Betroubaar. Nie kansvatters nie en het goeie opvolgstelsel.

Nommer op foto.

🌕 https://t.me/dotyellow/9607