Die Vryburger Beweging
1.65K subscribers
167 photos
90 videos
11 files
112 links
Download Telegram
Die Vryburger Beweging
Die Vryburger Beweging het onlangs 'n spanbouweek gehou waar 'n paar lede van ons Beweging bymekaar gekom het. Saam het ons ons identiteit herontdek en uitgeleef en onsself fisies en geestelik versterk. Ons het mekaar nuwe vaardighede geleer en ou vaardighede…
The Vryburger Movement has recently conducted a team building week where some members of our Movement came together. Together we rediscovered and lived out our identity, strengthening ourselves physically and spiritually. We taught each other new skills and sharpened old ones. Above all, we built a sense of camaraderie and enjoyed the time together.

Our Folk is currently deprived of community and has been transformed into rootless individuals. As a Movement we constantly strive to put a stop to this degeneration in accordance with our aim to rebuild our Folk's identity on all fronts. We revive a sense of community for our families, and among our comrades a brotherhood is born, bound together by our Folk's shared destiny to rule ourselves once again!

Let the future be an exclusively white one, we will win! 0/
Ons nooi julle om gerus ons publieke vergadering vanaand by die onderstaande skakel te kyk:

https://www.facebook.com/share/NUR2EyE7qDPxSnDL/
Forwarded from Vryburger Markplein
Publieke Vergadering
Saterdag 24 Augustus 2024


Beste volksgenote, die Vryburger Beweging nooi u uit na ons volgende openbare vergadering hierdie Saterdag aand op die Markplein Telegram groep. Ons sal die gesprek om 20h begin.


Die program vir die aand lyk as volg:

Charles - Opening met Skriflesing en gebed

Dirk - Die eerste Vryburger byeenkoms 1706

Waldo - Die sluipmoord op Dr. Verwoerd

Johannes - ‘n Bestaan deur kompromieë of ‘n toekoms deur die Vryheid stryd:

Gaste - Vrae en antwoorde sessie

Oop mikrofoon - Almal is welkom om saam te gesels


Stuur gerus ook die skakel aan vriende en familie wat moontlik sou belangstel:
https://t.me/+ESCmhoBpuaQ5NTFk

Sien julle daar,
Ons sal wen!
Forwarded from Vryburger Markplein
Publieke Vergadering
Saterdag 21 September 2024


Beste volksgenote, die Vryburger Beweging nooi u uit na ons volgende openbare vergadering hierdie Saterdag aand op die Markplein Telegram groep. Ons sal die gesprek om 20h begin.


Die program vir die aand lyk as volg:


Waldo - Skriflesing en gebed

Dirk - Die leeu van Wes-Transvaal

Charles - Wat dit verg om 'n leeu aan te vat

Tim - Paul Kruger in 2024

Johannes - Afsluit gedagtes

Gaste - Vrae en antwoorde sessie

Oop mikrofoon - Almal is welkom om saam te gesels


Stuur gerus ook die skakel aan vriende en familie wat moontlik sou belangstel:
https://t.me/+ESCmhoBpuaQ5NTFk


Sien julle daar,
Ons sal wen!