Die Vryburger Beweging
1.69K subscribers
170 photos
90 videos
11 files
119 links
Download Telegram
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Secure a future for white children, they deserve it!
Your white DNA is unique, protect it!
Please join us tonight at 19:00 SAST for the next episode of our international podcast, the BoerCast. Please share this episode far and wide!

Sluit asseblief vanaand om 19:00 SAST by ons aan vir die volgende episode van ons internasionale potgooi, die BoerCast. Deel asseblief hierdie episode wyd en syd!

https://odysee.com/@BoerCast:d/BoerCast_Episode_36:e
"What was will be again in our White future!"
A statement about the Boer's language, Afrikaans.

"The one and only White man's language, which was made in South Africa and did not come across the sea water, which bears the traces of the love and pain of everything that we and our fathers lived through here and struggled through and triumphed over; the one bond that binds us together as a nation: the expressed soul of our people."

C.J. Langenhoven
Die Vryburger Beweging het onlangs 'n spanbouweek gehou waar 'n paar lede van ons Beweging bymekaar gekom het. Saam het ons ons identiteit herontdek en uitgeleef en onsself fisies en geestelik versterk. Ons het mekaar nuwe vaardighede geleer en ou vaardighede opgeskerp. Ons het bowenal ’n gevoel van kameraadskap opgebou en die tyd saam met mekaar geniet.

Ons Volk is tans ontneem van gemeenskap en is omskep in wortellose individue. As 'n Beweging strewe ons voortdurend daarna om 'n stop te sit aan hierdie verval in ooreenstemming met ons doel om ons volk se identiteit op alle fronte te herbou. Ons skep opnuut 'n gevoel van gemeenskap vir ons gesinne, en onder ons kamerade word 'n broederskap gebore, saamgebind deur ons Volk se gedeelde lot om weer oor onsself te regeer!

Laat die toekoms 'n eksklusiewe blanke een wees, ons sal wen! 0/
Die Vryburger Beweging
Die Vryburger Beweging het onlangs 'n spanbouweek gehou waar 'n paar lede van ons Beweging bymekaar gekom het. Saam het ons ons identiteit herontdek en uitgeleef en onsself fisies en geestelik versterk. Ons het mekaar nuwe vaardighede geleer en ou vaardighede…
The Vryburger Movement has recently conducted a team building week where some members of our Movement came together. Together we rediscovered and lived out our identity, strengthening ourselves physically and spiritually. We taught each other new skills and sharpened old ones. Above all, we built a sense of camaraderie and enjoyed the time together.

Our Folk is currently deprived of community and has been transformed into rootless individuals. As a Movement we constantly strive to put a stop to this degeneration in accordance with our aim to rebuild our Folk's identity on all fronts. We revive a sense of community for our families, and among our comrades a brotherhood is born, bound together by our Folk's shared destiny to rule ourselves once again!

Let the future be an exclusively white one, we will win! 0/
Ons nooi julle om gerus ons publieke vergadering vanaand by die onderstaande skakel te kyk:

https://www.facebook.com/share/NUR2EyE7qDPxSnDL/
Forwarded from Vryburger Markplein
Publieke Vergadering
Saterdag 24 Augustus 2024


Beste volksgenote, die Vryburger Beweging nooi u uit na ons volgende openbare vergadering hierdie Saterdag aand op die Markplein Telegram groep. Ons sal die gesprek om 20h begin.


Die program vir die aand lyk as volg:

Charles - Opening met Skriflesing en gebed

Dirk - Die eerste Vryburger byeenkoms 1706

Waldo - Die sluipmoord op Dr. Verwoerd

Johannes - ‘n Bestaan deur kompromieë of ‘n toekoms deur die Vryheid stryd:

Gaste - Vrae en antwoorde sessie

Oop mikrofoon - Almal is welkom om saam te gesels


Stuur gerus ook die skakel aan vriende en familie wat moontlik sou belangstel:
https://t.me/+ESCmhoBpuaQ5NTFk

Sien julle daar,
Ons sal wen!
Forwarded from Vryburger Markplein
Publieke Vergadering
Saterdag 21 September 2024


Beste volksgenote, die Vryburger Beweging nooi u uit na ons volgende openbare vergadering hierdie Saterdag aand op die Markplein Telegram groep. Ons sal die gesprek om 20h begin.


Die program vir die aand lyk as volg:


Waldo - Skriflesing en gebed

Dirk - Die leeu van Wes-Transvaal

Charles - Wat dit verg om 'n leeu aan te vat

Tim - Paul Kruger in 2024

Johannes - Afsluit gedagtes

Gaste - Vrae en antwoorde sessie

Oop mikrofoon - Almal is welkom om saam te gesels


Stuur gerus ook die skakel aan vriende en familie wat moontlik sou belangstel:
https://t.me/+ESCmhoBpuaQ5NTFk


Sien julle daar,
Ons sal wen!
Please join us later tonight for the second episode of a new BoerCast show, titled Every Single Time.

https://odysee.com/@BoerCast:d/EST2:84
It is very difficult to find decent children's stories nowadays. Today, children's shows are full of degeneracy and subtle anti-white propaganda.

The Vryburger Movement's production team decided to fill the void. We hereby present the first episode of "Vegetable shenanigans."

If you are Afrikaans, please feel free to share the link with everyone who has children and also subscribe to our children's and history channel:
https://youtu.be/OCCzwDrJk64?si=tzE3nC8m5rvYmgpe

To our international audiences, unfortunately we do not have the show available in English or with subtitles just yet, but this will follow in the near future.
Vandag herdenk ons die uitbreek van die tweede Anglo-Boereoorlog op die 11de Oktober 1899. Ons kyk terug op hierdie dag nie net ter herdenking nie, maar ook ter ere van die opofferings wat ons voorvaders gemaak het vir Boerevryheid. By die Vryburger Beweging dien hierdie geskiedkundige datum ook vir ons as 'n herinnering dat ons vandag nog in daardie einste stryd is en dat ware vryheid alleen deur opoffering verkry kan word.

Poster reads: "Remember the price of freedom"
Today, we commemorate the outbreak of the second Anglo-Boer War on the 11th of October 1899. We look back on this day not only in commemoration but also in honor of the sacrifices our ancestors have made for Boer freedom. At the Vryburger Movement, this historic date also serves as a reminder for us that we are still in that very same struggle today and that true freedom can only be achieved through sacrifice.